mangel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mangel | mangels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| mangeltjie | mangeltjies |
- man•gel
- (anatomie) Limfkliere agter die nasale kanaal aan beide kante van die menslike keel (Latyn: palatine tonsil).
- Die kind se mangels moet uitgehaal word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mangel.