massaal
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | massaal | massale | massaals |
- Van Latyn massālis, afleiding van massa met die agtervoegsel -ālis. Sedert 1839 in Nederlands bekend. [1]
- mas•saal
- Wat een geheel vorm
- Geweldig
- Wat in massa geskied: massale goederevervoer
- Die piramiedes van Egipte is massale bousels.
- massief, groots, totale aanslag