Gaan na inhoud

matoppie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Matoppie in Botswana met sy opmerklike wit bas.
Enkelvoud Meervoud
  matoppie    matoppies  
Van Tswana, motlopi.
ma•top•pie
(plantkunde) op Wikispecies Boscia albitrunca, 'n kleinerige immergroen boom, inheems aan die Suider- en tropiese Afrika. Een van die belangrikste bome van die Kalahari.
Die matoppie is 'n algemene boom in die Bosveld en Laeveld, behalwe in die Oos- en Wes-Kaap.

    Sinonieme

witgat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: motlopi(en), witgat(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor matoppie.