meerderheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meerderheid | meerderhede |
- meer•der•heid
- Groep wat binne 'n groter geheel die meeste in aantal of hoeveelheid voorkom (bv. meer as 50% in 'n groep van twee).
- Verskil tussen die oormag en die res.
- Die meerderheid het ingestem dat die nuwe voorstel die beste is.
- Die wenner met 53% het 'n 6% meerderheid oor die verloorder met 47% behaal.
| Vertalings: meerderheid | |||
|---|---|---|---|