minderheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| minderheid | minderhede |
- min•der•heid
- Enige subgroep wat nie die meerderheid is nie.
- Die toestand van die minste wees; ondergeskiktheid.
- Die meerderheid van die bevolking praat Sotho, en 'n minderheid, hoofsaaklik in die dorpsentrum, praat Afrikaans.
- Dikwels word daar teen 'n minderheid gediskrimineer en hulle word selfs vervolg.
| Vertalings: minderheid | |||
|---|---|---|---|