mergel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mergel | mergels |
- mer•gel
- (grondkunde) 'n Kalkhoudende klei of leem, wat dikwels stukkies kalsiet of dolomiet bevat van gebreekte skulpies.[1]
- Mergel en krytagtige afsettings was die hoofbron van kalk.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|