Gaan na inhoud

minder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Telwoord
min  
minder 
minste
min•der
Vergrotende trap van min.
Die woordeboek het minder inskrywings.

    Eienskappe

Onbepaalde hooftelwoord

    Antonieme

meer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fewer(en)
Nederlands: minder(nl)
Bywoord
Stellend   min  
Vergrotend   minder  
Oortreffend   minste  
Vergrotende trap van min.
Ons kuier minder saam.

    Antonieme

meer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fewer(en)
Nederlands: minder(nl)