miskien
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| miskien |
- Uit Middelnederlands maschien, 'n verkorting van "het mach schien" - «dit sou kon gebeur».
-
(lêer)
- mis•kien
- Dalk; moontlik; dui aan dat daar 'n kans is dat die uitspraak waar is.
- Miskien moet ons eerder oor die weer praat.
- Die euro sal miskien die dollar as die wêreld se reserwevaluta vervang.
| Vertalings: miskien | |||
|---|---|---|---|