moontlik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | moontlik | moontlike | moontliks | |
| Vergrotend | moontliker | moontlikers | ||
| Oortreffend | moontlikste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| moontlike | moontlikes | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | moontlikstes | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| allermoontlikste | ||||
-
(lêer)
- moont•lik
- IPA: [moontˈlik]
- Wat gedoen kan word of kan gebeur; wat kan wees of word; wat kon gewees het.
- Polonium is al ondersoek as moontlike bron vir die verhitting van ruimtetuie.
- Dis nie net sommer iets moontliks nie, dit is seker.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| moontlik |
- Dui aan dat die sin nie seker is nie, maar wel waar kan wees.
- Dit is moontlik die belangrikste rede.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|