molaliteit
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| molaliteit | molaliteite |
- mo•la•li•teit
- (chemie) Die verhouding tussen die aantal mole opgeloste stof en die massa van die oplosmiddel in kilogramme.
- Die molariteit is 'n belangrike konsentrasie-eenheid in die fisiese chemie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|