molariteit
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| molariteit | molariteite |
- mo•la•ri•teit
- (chemie) Die verhouding tussen die aantal mole opgeloste stof en die volume van die oplossing.
- Die molariteit is een van die volopste konsentrasie-eenhede in die fisiese en analitiese chemie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|