monopolie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
monopolie | monopolies, monopolieë |
- Van Grieks: monos / μονος (alleen, enkel) + polein / πωλειν (verkope).
- mo•no•po•lie
- (ekonomie) Die oorheersing van 'n mark deur 'n enkele leweransier.
- In 'n monopolie word die prys van goedere deur die aanbieder vasgestel, en nie deur markkragte bepaal nie.
Vertalings: monopolie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor monopolie.