naak
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | naak | naakte | naaktes | |
| Vergrotend | naakter | |||
| Oortreffend | naakste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | poedelnaak | |||
- naak
- Ongeklee; sonder enige klere.
- Onbedek; sonder hare, vere of ander fisiese beskerming van die huid.
- Suiwer; onverbloemd; sonder tierlantyntjies.
- Sy was so naak soos die dag toe sy gebore is.
- Die kuikens is aanvanklik naak (sonder vere), totaal hulpeloos en word deur hul ouers versorg.
- Dit is die naakte waarheid.
| Vertalings: naak | |||
|---|---|---|---|