Gaan na inhoud

naeltjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nael    naels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naeltjie     naeltjies  
na•el•tjie
  1. (spesery) Die gedroogde blomkop van op Wikispecies Syzygium aromaticum.
  2. (anatomie) Ronde duik of punt in die middle van die duik van mens en diere. Die litteken van die naelstring.
  3. Hiasint (Genus op Wikispecies Hyacinthus).
  4. Verkleinwoord van nael. 'n Klein nael.
  1. Spesery

    Vertalings

  Vertalings:   1. Speserysoort
Engels: clove(en)
Nederlands: kruidnagel(nl) m
  Vertalings:   2.
Engels: navel(en), belly button(en)
Nederlands: navel(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor naeltjie.