Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

1=
kop,
2=
gesig,
3=
nek,
4=
skouer,
5=
bors,
6=
nael,
7=
buik,
8=
lies,
9=
penis,
10=
dybeen,
11=
knie,
12=
been,
13=
enkel,
14=
voet,
15=
boarm,
16=
elmboog,
17=
onderarm,
18=
pols,
19=
hand
- na•el
- 1,2,3: Van Nederlands nagel. Sedert 1198 in Oudnederlands bekend.
- Van Proto-Germaans *nagla- wat kom van Proto-Indo-Europees *h3nogh-l-. Verwant in Latyn ungula, Litaus nagà. [1]
- 4: Van Nederlands navel. Sedert 1240 in Middelnederlands bekend. Van Proto-Germaans *h3n(o)bh-l-.
- Verwant in Latyn umbilicus, [2]
- (anatomie) Horingagtige bedekking op die voorste lit van 'n mens se vingers en tone.
- Horingagtige haak aan die pote of kloue van diere.
- 'n Spyker.
- (anatomie) Ronde duik of punt in die middle van die duik van mens en diere. Die litteken van die naelstring.
- 4.) nawel
- Vinnig hardloop.
- Spyker.