Gaan na inhoud

naftaleen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naftaleen se molekulêre struktuur
Enkelvoud Meervoud
  naftaleen     naftalene  
naf•ta•leen
(chemie) 'n Organiese verbinding met twee aromatiese ringe met die formule C10H8 of 'n afgeleide verbinding daarvan.
Naftaleen is veral as motbal bekend.
naftaleenhars, naftol

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: naphthalene(en)
Nederlands: naftaleen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor naftaleen.