nasionale
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | nasionaal | nasionale | nasionaals |
- na•si•o•na•le
- Wat eie aan of tipies van 'n nasie is; wat betrekking op 'n nasie (of by verlenging op 'n land) het.
- Die Nasionale Etoshawildtuin is 'n natuurbewaringsgebied en die beduidenste nasionale wildtuin van Namibië (Suidwes-Afrika) met 'n oppervlak van 22 275 vierkante kilometer.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|