Gaan na inhoud

nasionaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   nasionaal     nasionale     nasionaals  
na•si•o•naal
Wat eie aan of tipies van 'n nasie is; wat betrekking op 'n nasie (of by verlenging op 'n land) het.
Die biblioteek het ten doel om optimale toegang tot gepubliseerde dokumente, nasionaal en internasionaal, te bevorder.
Die sterrekunde van Kopernikus en die regverdigings-leer van Luther het niks nasionaals aan hulle nie. [1]
nasionale, nasionaliteit, nasionalis, nasionalisme, internasionaal

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels national(en)
Nederlands nationaal(nl)