Gaan na inhoud

neef

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  neef     neefs  
IPA: [niə̯f], meervoud: [niə̯fs]
نَِیفْ , meervoud: نَِیفْسْ
  1. Seun van 'n broer of suster.
  2. Seun van 'n oom of tante.
  3. Aanspreekvorm vir 'n neef.
  4. Aanspreekvorm vir iemand wat jonger of ongeveer van dieselfde ouderdom as die spreker is.

    Vertalings

  Vertalings:    neef
Duits: 1 Neffe(de); 2 Cousin(de), Vetter(de)
Engels: 1 nephew(en); 2 cousin(en)
Turks: 1 kardeş çocuğu(tr)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor neef.