nou
Voorkoms
- IPA: [nœu]
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | nou | noue | ||
| Vergrotend | nouer | |||
| Oortreffend | nouste | |||
- Van geringe breedte; klein afstand tussen die kante; smal.
- Die Kaapse fynbosstreek is 'n nou strook aan die suidkus van Suid-Afrika; dit strek ooswaarts tot so ver as Port Elizabeth, en met die Weskus op so ver as St. Helenabaai.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| nou |
- Op hierdie oomblik; in die hede.
- Vishoek was voorheen 'n afsonderlike dorp, maar is nou 'n Kaapstadse voorstad.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|