teenswoordig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
teenswoordig

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

In die huidige tyd; nou; tans; hedendaags.

    Voorbeeldsinne

Teenswoordig het die Wikiwoordeboek meer as 17 000 inskrywings.

    Sinonieme

tans, nou

    Verwante woorde

teenwoordig

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: present(en)
Nederlands: tegenwoordig(nl)