onafhanklike
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | onafhanklik | onafhanklike | onafhanklikes | |
| Vergrotend | onafhankliker | |||
| Oortreffend | onafhanklikste | |||
- on•af•han•kli•ke
- Attributiewe vorm van onafhanklik; selfstandig; wat nie afhanklik of onderhorig is nie.
- Texas het reeds voor sy toetrede tot die Unie as 'n onafhanklike republiek bestaan.
- In Augustus 2000 het Media24 (die voormalige Nasmedia) vanaf Naspers afgestig en 'n onafhanklike maatskappy geword.
| Vertalings: onafhanklike | |||
|---|---|---|---|