onafhanklik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | onafhanklik | onafhanklike | onafhanklikes | |
| Vergrotend | onafhankliker | |||
| Oortreffend | onafhanklikste | |||
- on•af•han•klik
- Wat nie deur iets of iemand anders beheer word nie; selfstandig.
- Wat nie hulp wil hê of nodig het nie; nie afhanklik of onderhorig is nie.
- Lesotho en Botswana word in 1966 van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- Hoewel alle Afrikalande uiteindelik hul onafhanklikheid gekry het, was dit maar moeilik om heeltemal onafhanklik van hul voormalige koloniseerders te word.
| Vertalings: onafhanklik | |||
|---|---|---|---|