ontplof
Voorkoms

Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ontplof |
Verlede Tyd | ek | het ontplof |
- IPA: [ontˈplof]
- اَُونْتْپْلَُوفْ
- 'n Aksie waar die oppervlakte van 'n voorwerp in 'n breukdeel van 'n sekonde as gevolg van 'n chemiese reaksie uitwaarts vergroot. Die byproduk is gewoonlik energie in die vorm van hitte.
Vertalings: ontplof | |||
---|---|---|---|
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontploffen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontploffen
- gebiedende wys van ontploffen
- 1.: Ik ontplof.
- 2.: Ontplof je?
- 3.: Ontplof!