onwaardig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | onwaardig | onwaardige | onwaardigs | |
| Vergrotend | onwaardiger | onwaardigers | ||
| Oortreffend | onwaardigste | |||
- Hulp:IPA: [ɔnˈvɑːr.dəχ]
- on•waar•dig
- Skandelik; veragtelik.
- Die onwaardige optrede van die burgemeester na die ramp het die einde van sy loopbaan beteken.
| Vertalings: onwaardig | |||
|---|---|---|---|