onwaarskynlik
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | onwaarskynlik | onwaarskynlike | ||
Vergrotend | onwaarskynliker | |||
Oortreffend | onwaarskynlikste |
- Te betwyfel; 'n klein kans het om waar te word/ te gebeur.
- Hy voer die onwaarskynlikste rede aan.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|