waarskynlik
Voorkoms
-
(lêer)
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | waarskynlik | waarskynlike | waarskynliks | |
| Vergrotend | meer waarskynlik | meer waarskynliks | ||
| Oortreffend | waarskynlikste, mees waarskynlike | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| waarskynlike | waarskynlikes | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | waarskynlikste(s) | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| in alle waarskynlikheid | ||||
- Wat verwag word; wat vermoedelik waar sal word; 'n goeie kans het om te gebeur; wat kon gewees het.
- 'n Moontlike ontwrigting van Gautrein-dienste lyk al hoe waarskynliker.[1]
- onwaarskynlik, nie sommer nie
- bes moontlik
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| waarskynlik |
- Soos verwag; wat vermoedelik waar sal word; 'n goeie kans; wat kon gebeur het.
- Die mielieprys sal waarskynlik nog slegter raak voor dit beter gaan.[2]
- seker, bes moontlik
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|