oorspronklik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | oorspronklik | oorspronklike | oorspronkliks | |
| Vergrotend | oorspronkliker | oorspronklikers | ||
| Oortreffend | oorspronklikste | |||
- oor•spron•ke•lik
- Soos dit in die begin was; allereerste; uit eie vermoeë/ self bedink.
- Latyn (Lingua Latina) is 'n taal wat oorspronklik in die streek Latium, wat Rome insluit, gepraat is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|