oorspronklike
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | oorspronklik | oorspronklike | oorspronkliks | |
| Vergrotend | oorspronkliker | oorspronklikers | ||
| Oortreffend | oorspronklikste | |||
- oor•spron•ke•li•ke
- Attributiewe vorm van oorspronklik; soos dit in die begin was; allereerste; uit eie vermoeë/ self bedink.
- Die kategorieë beste redigering, beste oorspronklike musiek en beste oorspronklike liedjie is ook bygevoeg.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|