waarop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
waarop

Etimologie

Samestelling van waar (voornaamwoord) en op (voorsetsel).

Woordafbreking

waar•op

Voornaamwoord

    Betekenisse

  1. Bo-op iets anders.
  2. Waarna; en toe.

    Voorbeeldsinne

  1. Die kas waarop die kat sit.
  2. Die dag van die ongesuurde brood, waarop die paaslam geslag moes word, het aangebreek.

    Eienskappe

Waarop verwys na 'n ding of 'n dier, vir 'n mens sal mens sê "op wie".

    Verwante woorde

waarin, waarmee, waarna, waarvan, waaronder

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: whereupon(en)
Nederlands: waarop(nl)