pad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die N1-pad wat deur Midrand na Johannesburg loop.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pad     paaie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  paadjie     paadjies  

Uitspraak

Hulp:IPA: [pɑt]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Harde, lang stuk grond waarop mens kan loop of ry; smal strook land wat verkeer dra.
  2. 'n Roete waarop mens van een plek na 'n ander kan gaan.
  3. (figuurlik) Pad of trajek in die algemene sin, die manier waarop iets bereik of verwesenlik word/kan word.

    Voorbeeldsinne

  1. Op die pad in die bos kom Rooikappie die wolf tee.
  2. Wat is die kortste pad na Pretoria?
  3. Die pad na perfeksie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: road(en), path(en), way(en), street(en)
Nederlands: weg(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pad.