weg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
'n Snelweg.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  weg     weë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  weggie     weggies  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [vɛχ]

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

weg

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. 'n Pad of straat; smal strook grond vir verkeer; baan of roete wat twee of meer plekke met mekaar verbind.
  2. 'n Manier om iets te bereik of reg te kry.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Betogers het die weg met brandende bande versper. Ons moes dus 'n ander weg kies.
  2. Ons kom goed oor die weg. Probeer die probleem deur 'n ander weg oplos. Ek hoop hy vind sy weg voordat dit te laat is.

   Nuvola apps gaim.png Spreekwoorde

Waar 'n wil is, is 'n weg (as mens wil, kan hy baie vermag).
Hy baan die weg vir ons (skep die geleentheid).
Jy moet dit uit die weg ruim (van ontslae raak; verwyder; vernietig).

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    weg
Engels: way(en), path(en)
Nederlands: weg(nl)


Bywoord
weg

Open book 01.png Bywoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Van die huidige plek verwyder; êrens anders; afgeleë.
  2. Onvindbaar; kan nie gekry word nie; verlore.
  3. Oor of verby.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Hy loop van die huis af weg.
  2. Dit kan tog nie sommer weg wees nie?
  3. Die pyn in my sy is weg.

   Nuvola apps gaim.png Spreekwoorde

As die kat weg is, is die muis baas (sonder goeie bestuur maak die mense nes hulle wil).
Sak en pak weg (met alle besittings vertrek).
Sy bont varkie is weg (effens mal)

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    weg
Engels: away(en), missing(en), gone(en)
Nederlands: weg(nl)


Tussenwerpsel
weg

Open book 01.png Tussenwerpsel

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Iets of iemand verjaag; loop! trap!

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Weg met hom! Weg met hom! Kruis toe![1]

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    weg
Engels: go away(en)

Symbol redirect arrow with gradient.svg Verwysings

  1. Johannes 19:15