padda

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Rooi-oog boompadda (op Wikispecies Litoria chloris)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  padda     paddas    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  paddatjie     paddatjies  

Woordafbreking

pad•da

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(amfibieë) 'n Koudbloedige, stertlose dier wat aan die orde van op Wikispecies Anura behoort

    Spreekwoorde

«Van ’n padda vere probeer pluk.»
Iets wat onmoontlik is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: frog(en), toad(en)
Esperanto: rano(eo)
Nederlands: kikker(nl), pad(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor padda.