amfibie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Amfibieë

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  amfibie     amfibieë  

Woordafbreking

am•fi•bie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(dierkunde) 'n Gewerwelde dier wat tot die klas op Wikispecies Amphibia behoort.

    Voorbeeldsinne

  1. Amfibieë soos paddas en salamanders het ’n paar kenmerke wat met dié van visse en reptiele ooreenstem. Hulle lewe gedeeltelik op land en gedeeltelik in water. [1]

    Hiponieme

Padda, salamander, wurmsalamander

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: amphibian(en)
Nederlands: amfibie(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor amfibie.

Verwysings