paddavis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| paddavis | paddavisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| paddavissie | paddavissies |
- pad•da•vis
- (amfibieë) Die larwestadium van 'n padda
- Dit is dus die begin van die proses genaamd metamorfose waartydens die eiers uitbroei in die vorm van ‘n paddavis, later pote ontwikkel en uiteindelik ‘n padda word. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|