parlement
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
parlement | parlemente |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
parlementjie | parlementjies |
Etimologie
- Van Frans, 'parler', "om te praat".
Woordafbreking
- par•le•ment
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (regering) 'n Liggaam met wetgewende bevoegdhede wat die burgers van 'n land verteenwoordig.
Voorbeeldsinne
- Die parlement van Suid-Afrika bestaan uit die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies.
Vertalings
Vertalings: parlement | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor parlement.