passtuk
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| passtuk | passtukke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| passtukkie | passtukkies |
- pas•stuk
- 'n Klein deel op of vas aan 'n meubelstuk of toerusting.
- Gewoonlik is die sondebok die passtuk en bogrondse passtukke, wat aan sonlig blootgestel word, laat jou nog gouer in die steek.[1]
| Vertalings: passtuk | |||
|---|---|---|---|