patrys

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Patrys.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  patrys     patryse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  patrysie     patrysies  

Woordafbreking

pa•trys

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(voëls) op Wikispecies Perdix perdix, 'n voël uit die familie van fisante.

    Voorbeeldsinne

Laat my bloed dan nou nie op die aarde val ver van die aangesig van die HERE nie, want die koning van Israel het uitgetrek om een enkele vlooi te soek, soos 'n man 'n patrys op die berge agtervolg.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    patrys
Engels: partridge(en)
Nederlands: patrijs(nl)
Xhosa: -akhwatsha kl. 4

Verwysings

  1. 1 Samuel 26:20