pepergras

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Pepergras

Afrikaans (af)

Etimologie

peper +‎ gras
Enkelvoud Meervoud
  pepergras      

Woordafbreking

pe•per•gras

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plante) op Wikispecies Ranunculus muricatus ' n Plant uit die Middellandse Seegebied wat uitheems aan Suid-Afrika is, maar daar voorkom.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pepergras.