Gaan na inhoud

perlemoen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Perlemoen in die Wes-Kaap.
Enkelvoud Meervoud
  perlemoen     perlemoene  
Van Latyn, mater perlarum, moeder van die pêrel
per•le•moen
(weekdiere), op Wikispecies Haliotis midae, 'n gastropood of buikvoetige seedier wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom.
Hulle het die personeel deursoek en perlemoen, asook gaarmaak- en droogtoerusting aangetref.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels abalone(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor perlemoen.