Gaan na inhoud

persent

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Persentasieteken.
Sien ook present
Enkelvoud Meervoud
  persent     —  
per•sent
  1. 'n Honderdste deel van iets; 'n getal gedeel deur 100; 'n persentasie.
  2. 'n Persentasieteken; die simbool %.
Sy het 80 persent vir haar toets gekry.
Die olieprys het weer met 'n paar persent gestyg.

    Eienskappe

Die woord "persent" kan met 'n persentasieteken vervang word.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: percent(en)
Nederlands: procent(nl)