perske

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  perske     perskes  

Uitspraak

IPA: [ˈpɛrskə], meervoud: [ˈpɛrskəs]

Met Arabiese letters

پَِرْسْكِی , meervoud: پَِرْسْكِسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Soort pitvrug (Prunus persica).

    Vertalings

  Vertalings:    perske
Duits: Pfirsich(de)
Engels: peach(en)
Nederlands: perzik(nl)
Venda: beregisi
Zoeloe: ipentshisi(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor perske.