persoonlik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | persoonlik | persoonlike | ||
| Vergrotend | persoonliker | |||
| Oortreffend | persoonlikste | |||
- per•soon•lik
-
(lêer)
- Betrekking hê op 'n persoon.
- Wat deur 'n persoon self uitgevoer word.
- 'n Kaartjie is baie meer persoonlik as 'n e-pos.
- Ek sal persoonlik aandag aan die saak skenk.
| Vertalings: persoonlik | |||
|---|---|---|---|