persoonlike
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | persoonlik | persoonlike | ||
| Vergrotend | persoonliker | |||
| Oortreffend | persoonlikste | |||
- per•soon•li•ke
- Attributiewe vorm van persoonlik; wat betrekking op 'n persoon het.
- As pous het hy nie dieselfde eienskappe openbaar nie, maar 'n lewe vol persoonlike plesier en luiheid gelei.
| Vertalings: persoonlike | |||
|---|---|---|---|