Gaan na inhoud

plofstof

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gevaarteken vir plofstowwe
Enkelvoud Meervoud
  plofstof    plofstowwe  
plof•stof
IPA: [ˈplofstof], meervoud: [ˈplofstovə]
پْلَُوفْسْتَُوفْ , meervoud: پْلَُوفْسْتَُوڤِی
(chemie) 'n Chemiese mengsel of verbinding wat geskep word om te ontplof met hulp van 'n katalisator of wanneer dit verhit word
  1. Ammoniumnitraat word gebruik as ’n plofstof in die mynsektor. Die volgende reaksie vind plaas as ammoniumnitraat verhit word:
    2NH4NO3(s) → 2N2(g) + 4H2O (g) + O2(g)[1]

    Sinonieme

springstof

    Vertalings

  Vertalings:    plofstof
Duits: Sprengstoff(de)
Engels: explosive(en), blasting agent(en)
Fins: räjähdysaine(fi)
Frans: explosif(fr)
Italiaans: esplosivo(it)
Nederlands: springstof(nl)
Spaans: explosivo(es)
Sweeds: sprängämne(sv)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor plofstof.