polimeer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| polmeer | polimere |
- po•li•meer
- (chemie) 'n Chemiese stof wat baie groot molekule bevat wat uit herhaalde kleiner eenhede, die monomere, opgebou is.
- PVC is die afkorting vir polivinielchloried wat 'n tipe polimeer is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor polimeer.