Gaan na inhoud

polimerisasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  polimerisasie    polimerisasies  
po•li•me•ri•sa•sie
(chemie) Die vorming van groot polimeermolekule uit klein monomere wat aanmekaar geryg word.
Die proses staan as polimerisasie bekend en word ook vir die vervaardiging van plastiek gebruik.

    Antonieme

depolimerisasie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: polimerization(en), polimerisation(en)
Nederlands: polimerisatie(nl)