potlood
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| potlood | potlode |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| potloodjie | potloodjies |
-
(lêer) - IPA: [ˈpotluə̯t], meervoud: [ˈpotluə̯də]
- onbepaalde wys: [ˈpotluə̯t]; verlede deelwoord: [xəˈpotluə̯t]
- پَُوتْلُوَدْ , meervoud: پَُوتْلُوَدِی
- onbepaalde wys: پَُوتْلُوَدْ ; verlede deelwoord: خِپَُوتْلُوَدْ
- (skryfbehoeftes) Skryfinstrument bestaande uit grafiet in 'n houtstif.
| Vertalings: potlood | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| potlood |
- Grafiet, gekristalliseerde vorm van koolstof.
| Vertalings: potlood | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | potlood |
| Verlede Tyd | ek | het gepotlood |
- Met potlood invryf.
| Vertalings: potlood | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor potlood.