Nedersaksies
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | Nedersaksies | Nedersaksiese | Nedersaksies | |
Vergrotend | Nedersaksieser | Nedersaksiesers | ||
Oortreffend | Nedersaksieste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
die Nedersaksieste |
- IPA:
- stellend: predikatief: [ˈniə̯dərˌsɑksis], attributief: [ˈniə̯dərˌsɑksisə], partitief: [ˈniə̯dərˌsɑksis]
- vergrotend: [ˈniə̯dərˌsɑksisər], partitief: [ˈniə̯dərˌsɑksisərs]
- oortreffend: [ˈniə̯dərˌsɑksistə]
- stellend: predikatief: نَِیدِرْسَكْسِیسْ , attributief: نَِیدِرْسَكْسِیسِی , partitief: نَِیدِرْسَكْسِیسْ
- vergrotend: نَِیدِرْسَكْسِیسِرْ , partitief: نَِیدِرْسَكْسِیسِرْسْ
- oortreffend: نَِیدِرْسَكْسِیسْتِی
- Van, betreffende die Nedersaksers.
- Van, betreffende die taalgroep Nedersaksies.
Vertalings: Nedersaksies | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Nedersaksies | — |
- IPA: [ˈniə̯dərˌsɑksis]
- نَِیدِرْسَكْسِیسْ
- (taal) 'n Groep niegestandaardiseerde Wes-Germaanse Nederduitse variëteite wat Wes-Nedersaksies en Oos-Nederduits insluit.
- ISO/DIS 639-3: nds
- SIL: SXN
Vertalings: Nedersaksies | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nedersaksies.