rant
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rant | rante |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
rantjie | rantjies |
Woordafbreking
- rant
Betekenisse
- (geologie) 'n Klipperige hoogte (koppie); lang smal hoogte of reeks heuwels.
Voorbeeldsinne
- Die dorp Eksteenfontein se naam is teen 'n rant uitgepak.
Homofone
Vertalings
Vertalings: rant | |||
---|---|---|---|